September 5 2015

Prinsloo Tuinroete Toer in Samewerking met Coachman Coaches.
Toer Program 6 – 14 Februarie 2016
06-Feb-16: Vertrek vanaf Pretoria Hatfield Engen 0630 na SUN1 in Alberton en vertrek 0730 na Vanderbylpark en via Bloemfontein na Gariepdam, daar is ligte ontbyt op bus en n vrugte sappie. Ons oornag by Gariepdam.
07-Feb-16: Vertrek na Graaff Reinet. Ons ry deur die Karoo en besoek Vallei van verlatenheid. Ons oornag in Graaff Reinet.
08-Feb-16: Ry deur Karoo via Aberdeen en Willowmore na Uniondale waar ons wegdraai en deur die Langkloof met sy vrugte boorde ry tot by Karreedow waar ons dan oor die berg na die N2 ry oppad na Tsitsikamma waar ons vir 3 nagte bly.
09-Feb-16: Vandag besoek ons die Tsitsikamma reservaat. Ons kan ook Monkeyland en Birds of Eden besoek maar ingang daar sal wees vir julle om self te betaal. Slaap weer by Tsitsikamma.
10-Feb-16: Vandag ry ons na Knysna waar ons op n boot rit op die meer gaan. Koste is ingesluit in toer pakket. Ons slaap weer oor by Tsitsikamma.
11-Feb-16: Ons ry vandag via Knysna na George oor die Outeniqua berge na Oudtshoor waar ons die Kango grotte besoek en ook oornag. Koste ingesluit vir grotte.
12-Feb-16: Vandag ry ons deur Meiringspoort en dan weer Karoowereld na Beaufort Wes waar ons oornag.
13-Feb-16: Vandag begin die lang pad huistoe. Ons ry oor Drie Susters na Victoria Wes, Strydenburg en Hopetown na Kimberley waar ons oornag.
14-Feb-16: Alle lekker dinge kom ongelukkig tot n einde en ons pak die laaste skof aan terug huistoe. Ons ry oor Wolmaransstad, Klerksdorp en Potchefstroom na Johannesburg en Pretoria.

Koste: Koste beloop R8 900.00 per person wat deel en             R10 000.00 vir enkel persone.
Pakket sluit in alle verblyf, 2 etes daagliks asook Busvervoer en Toegangsgelde vir Tsitsikamma Reservaat en Kango Grotte asook Bootrit in Knysna.
R3000.00 deposito betaalbaar voor einde Oktober en balans in Desember. Indien u kanseleer, verloor u die deposito tensy u iemand kry om bespreking oor te neem.

Navrae:
Bankbesonderhede:
Coachman, First National Bank, Rek No 62011874056 Bank kode 25-06-55
Verwysing vir Inbetealings: P806 + Van + Voorletters + Aantal Persone
Gerrie Louwrens ( Toer Organiseerder en Busbestuurder)
Sel Nommer 079 381 9643 Epos:gerrie20042004@yahoo.com
Coachman (Kantoor)
Tel no 011 024 2090/1/2 Sel no 082 312 3880
Faks 086 515 8804 Epos: info@coachman-coaches.co.za
Corrie Fogarty (Toerleier)
Sel no 084 731 6917 / (H) 011 965 6457 Epos: corriefogarty1@gmail.com
Sodra deposito betaal is stuur asb per sms of epos u kontak besonderhede na Coachman, Sel no 082 312 3880 of info@coachman-coaches.co.za
Onthou asb om alle nodige medikasie saam te neem.
Daar is slegs 16 Sitplekke op hierdie ongelooflike bekostigbare toer beskikbaar!
Bespreek nou om teleurstelling te vermy!

May 31 2016

Alle toere sal in die vervolg op die Gerrie Louwrens Toere bladsy adverteer word. All tours will in future be advertised on the Gerrie Louwrens Tours page. https://www.facebook.com...  

Gerrie Louwrens Toere / Tours

Gerrie Louwrens Toere / Tours

September 10 2015

Klaas Prinsloo Toere shared their post.

Klaas Prinsloo Toere

Klaas Prinsloo Toere

September 9 2015
Timeline Photos

Timeline Photos

Klaas Prinsloo Toere added a new photo.

September 9 2015
Timeline Photos

Timeline Photos

Aloe ramosissima - Nooienskokerboom - Maiden's quiver tree

September 9 2015

Klaas Prinsloo Toere shared their post.

Klaas Prinsloo Toere

Klaas Prinsloo Toere

September 9 2015

Klaas Prinsloo Toere shared their post.

Klaas Prinsloo Toere

Klaas Prinsloo Toere

September 6 2015
Timeline Photos

Timeline Photos

Langebaan

September 6 2015
Klaas Prinsloo Toere

Klaas Prinsloo Toere

September 6 2015
Johan

Johan

Klaas Prinsloo Toere shared Johan Nel's photo.

September 5 2015

Drakensberg Toer 1 - 6 November 2015
Dag 1
Ons vertrek na Harrismith waar ons 'n Piekniek middagete sal nuttig voordat ons vertrek na ATKV Drakensville.
Dag 2 - 5
Ons sal in die volgende paar dae die volgende plekke besoek:1 ESKOM Drakensberg,...