April 27 2015
Prinsloo Drakensberg Toer in Samewerking met Coachman Coaches.
Toerprogram:
1 - 6 November 2015
Dag 1
Ons vertrek vanaf Pretoria, Hatfield Engen 06h30, 07h30 vanaf Sun 1, Alberton en Pick & Pay, Vanderbijlpark. Hierna ry ons na Harrismith waar ons 'n Piekniek middagete sal nuttig voordat ons vertrek na ATKV Drakensville.
Dag 2 - 5
Ons sal in die volgende paar dae die volgende plekke besoek-1- ESKOM Drakensberg, Kragstasie toer, 2- Winterton Museum, 3- BATA Skoenfabriek, 4- Thokiziza Toeriste Sentrum, 5- Handelshuis ( Soos dit was in toeka se dae), 6- Drakesnberg Seunskoor, 7- Falcon Ridge roofvoël sentrum, 8- Koningklike Nasionale Park
Dag 6
Vrydag oggend na ontbyt vat ons die pad huis toe.
Kostes: Koste beloop R4650.00 per person wat deel of R6000.00 vir ‘n enkel kamer
Pakket sluit in alle Verblyf,etes asook Busvervoer
R2000.00 deposito betaalbaar voor einde September en balans in Oktober. Indien u kanseleer verloor u die deposito tensy u iemand kry om bespreking oor te neem.
Navrae:
Bankbesonderhede:
Coachman, First National Bank, Rek No 62011874056 Bank kode 25-06-55
Verwysing vir Inbetealings: P706 + Van + Voorletters + Aantal Persone
Gerrie Louwrens ( Toer Organiseerder en Busbestuurder)
Sel Nommer 079 381 9643 Epos:gerrie20042004@yahoo.com
Coachman (Kantoor)
Tel no 011 024 2090/1/2 Sel no 082 312 3880
Faks 086 515 8804 Epos: info@coachman-coaches.co.za
Corrie Fogarty (Toerleier)
Sel no 084 731 6917 / (H) 011 965 6457 Epos: corriefogarty1@gmail.com
Sodra deposito betaal is stuur asb per sms of epos u kontak besonderhede na Coachman, Sel no 082 312 3880 of info@coachman-coaches.co.za
Onthou asb om alle nodige medikasie saam te neem
Daar is slegs 28 Sitplekke op hierdie ongelooflike bekostigbare toer beskikbaar!
Bespreek nou om teleurstelling te vermy!