May 31 2016
September 10 2015
Klaas Prinsloo Toere shared their post.
September 9 2015
Klaas Prinsloo Toere added a new photo.
September 9 2015
Aloe ramosissima - Nooienskokerboom - Maiden's quiver tree
September 9 2015
Klaas Prinsloo Toere shared their post.
September 9 2015
Klaas Prinsloo Toere shared their post.
September 6 2015
September 6 2015
Klaas Prinsloo Toere shared Johan Nel's photo.
September 5 2015
Prinsloo Tuinroete Toer in Samewerking met Coachman Coaches.
Toer Program 6 – 14 Februarie 2016
06-Feb-16: Vertrek vanaf Pretoria Hatfield Engen 0630 na SUN1 in Alberton en vertrek 0730 na Vanderbylpark en via Bloemfontein na Gariepdam, daar is ligte ontbyt op bus en n vrugte sappie. Ons oornag by Gariepdam.
07-Feb-16: Vertrek na Graaff Reinet. Ons ry deur die Karoo en besoek Vallei van verlatenheid. Ons oornag in Graaff Reinet.
08-Feb-16: Ry deur Karoo via Aberdeen en Willowmore na Uniondale waar
September 5 2015
Drakensberg Toer 1 - 6 November 2015
Dag 1
Ons vertrek na Harrismith waar ons 'n Piekniek middagete sal nuttig voordat ons vertrek na ATKV Drakensville.
Dag 2 - 5
Ons sal in die volgende paar dae die volgende plekke besoek:1 ESKOM Drakensberg, Kragstasie toer, 2 Winterton Museum, 3 BATA Skoenfabriek, 4 Thokiziza Toeriste Sentrum, 5 Handelshuis (Soos dit was in toeka se dae), 6 Drakensberg Seunskoor, 7 Falcon Ridge roofvoël sentrum, 8 Koninklike Nasionale Park
Dag 6
Vrydag oggend na ontbyt
September 5 2015
Klaas Prinsloo Toere updated their cover photo.
September 5 2015
Die Oog / The Eye (Kuruman)
August 28 2015
Dag 1 - 22 Augustus: Delareyville, Die Oog (Kuruman), Red Sands Lodge (Kuruman)
Day 1 - 22 August: Delareyville, The Eye (Kuruman), Red Sands Lodge (Kuruman)
August 28 2015
Klaas Prinsloo Toere updated their profile picture.
August 28 2015
Klaas Prinsloo Toere updated their cover photo.
August 8 2015
Kalahari Dried Fruit is situated on the banks of the Orange River behind the well known “Donkey Museum” in Upington. The shop is stocked with the whole range of products from Locarno Sun Dried Fruit, A vast selection of jams, olive products, witblits products, Montagu Muscadel, local wines, fresh dates from the Northern Cape and many more is also on offer in the shop. One can also enjoy a cup of coffee, ice cold beer and something light to eat on the stoep which offers a great view over the
June 28 2015
Klaas Prinsloo Toere shared Ou Tronk Vanrhynsdorp's photo.
June 28 2015
Klaas Prinsloo Toere shared Namakwa Toere's album.
June 28 2015
Klaas Prinsloo Toere shared a link.
June 24 2015
Prinsloo Tuinroete Toer in Samewerking met Coachman Coaches
6 – 14 Februarie 2016
Koste beloop R8900.00 per person wat deel en R10000.00 vir enkel persone
Los u e-mail adres en ek stuur vir u die volledige program
June 24 2015
Klaas Prinsloo Toere shared their post.
June 24 2015
Klaas Prinsloo Toere shared their post.
April 27 2015
Prinsloo Drakensberg Toer in Samewerking met Coachman Coaches.
Toerprogram:
1 - 6 November 2015
Dag 1
Ons vertrek vanaf Pretoria, Hatfield Engen 06h30, 07h30 vanaf Sun 1, Alberton en Pick & Pay, Vanderbijlpark. Hierna ry ons na Harrismith waar ons 'n Piekniek middagete sal nuttig voordat ons vertrek na ATKV Drakensville.
Dag 2 - 5
Ons sal in die volgende paar dae die volgende plekke besoek-1- ESKOM Drakensberg, Kragstasie toer, 2- Winterton Museum, 3- BATA Skoenfabriek, 4- Thokiziza Toeriste Sentrum,
March 26 2015
Blommetoer 2015:
22 - 29 Augustus 2015
R7 650 per person wat deel
Los u e-mail adres en ek stuur vir u die volledige program
August 16 2014
August 16 2014
Eerste been van Blomme toer het vandag begin!
July 6 2014
Wildtuin Toer. Toer begin 21 Julie en eindig 27 Julie 2014.
Slaap 2 nagte in Die Eiland, 3 nagte in en om Wildtuin, 1 nag Pelgrimsrus.
Prys R 5 250-00 pp wat deel. Akkommodasie en 2 etes per dag ingesluit. Maksimum 30 persone.
Skakel Klaas 011 907-4431 of 082 920 2118 of e-pos klaastoere@gmail.com, Gerrie 079 381 9643.
July 6 2014
Wildtuin Toer. Toer begin 21 Julie en eindig 27 Julie 2014.
Slaap 2 nagte in Die Eiland, 3 nagte in en om Wildtuin, 1 nag Pelgrimsrus.
Prys R 5 250-00 pp wat deel. Akkommodasie en 2 etes per dag ingesluit. Maksimum 30 persone.
June 22 2014
Klaas Prinsloo Toere shared a link.
June 22 2014
Wildtuin Toer. Toer begin 21 Julie en eindig 27 Julie 2014.
Slaap 2 nagte in Die Eiland, 3 nagte in en om Wildtuin (Mopani, Orpen area en Pretoriuskop), 1 nag Blyderiver Canyon area.
Prys R 5 250-00 pp wat deel. Akkommodasie en 2 etes per dag ingesluit. Maksimum 30 persone.
June 21 2014
8 dae Namakwaland, Noord- en Wes-Kaap Bus Toer. Toer 1 begin 16 Augustus 2014 in Gauteng, eindig 23 Augustus in Kaapstad, vlieg terug. Toer 2 begin 23 Augustus in Kaapstad (vlieg in), eindig 30 Augustus in Gauteng. Prys R 7 995-00 pp wat deel. Akkommodasie, 2 etes per dag, toegangsfooie en vliegkaartjies ingesluit.